die Moukissie

letters – my little black children running wild in the world …

Archive for September, 2006

This blog will probably be bi-lingual…

Bygedra deur moukissie op September 25, 2006

Wel hier is dit nou…

Die digitale weergawe van goeters wat deur die gange van my gedagtes gaan soos bevind word in die normale omgang met elke dag…

to whom it may concern…

such as the violation of our current reality exists, we may as well be non-conforming to its subtle gestures

sommige bespeurings mag dalk die normale uitdaag

Posted in Skribbel wat jy net HIER gaan kry | Tagged: , | Leave a Comment »