
Onkruid, ‘n beautiful disease …
Bygedra deur moukissie op Mei 31, 2008

Onkruid, ‘n beautiful disease …
Posted in Skribbel wat jy net HIER gaan kry | Tagged: onkruid | Leave a Comment »
Bygedra deur moukissie op Mei 31, 2008
Probeerslag nr. 3
Die mees onlangse gedagte kry ‘n siniese glimlag.
Ek is weer terug op die Spoeg-en-Plak bladsy. (nogal op Republiekdag …)
Dis al amper twee jaar vandat ek hom gestig het en sy is hoogs verwagtend vir die nuwe seisoen. Na ‘n vriendin aangedring het dat ek een skep het ek onthou dat ek inderdaad nog voor die “Gedagtes” begin het die idee gehad het om so ‘n loerbroer-bladsy te bedryf. Jammer, daar sal seker geen stort verhale wees nie …
Dit was dan die kort weergawe van die storie.
Posted in Skribbel wat jy net HIER gaan kry | Tagged: Gedagtes ..., sinies, verwagtend | Leave a Comment »